DIE GOEIE WERK IN ONS (FIL.#1)

Paulus skryf die brief aan die Fillipense terwyl Hy in die tronk in Rome is. Filippi was ‘n belangrike Romeinse kolonie in die noorde van Griekeland en die gemeente in Filippi het Epafroditus met ‘n geskenk na Paulus gestuur. Dit lyk asof Paulus ten minste vier redes gehad het om hierdie brief te skryf. Lees voort “DIE GOEIE WERK IN ONS (FIL.#1)”

Blog at WordPress.com.

Up ↑