VERANDERDE MENSE

“Die hele Skrif is deur God ge├»nspireer en het groot waarde om in die waarheid te onderrig, dwaling te bestry, verkeerdhede reg te stel en ‘n regte lewenswyse te kweek, sodat die man wat in diens van God staan, volkome voorberei en toegerus sal wees vir elke goeie werk.” (2 Timoteus 3:16-17)

God praat met ons deur die geskrewe Woord (Die Bybel) en die lewende Woord – Christus Jesus. Lees voort “VERANDERDE MENSE”

Blog at WordPress.com.

Up ↑