MOTORFIETSE EN HULLE JOKKIES

Ons bly in ‘n baie lekker huis. Ek en Renate het hom gekoop kort voor ons troue. Ek onthou die huis was beskikbaar presies ‘n week voor ons troudag. Ons het uit twee huise uitgetrek en in hierdie een huis ingetrek. Ek en die kinders het ingetrek en Renate is na haar ouerhuis toe om voor te berei vir ons groot dag.

Oorkant ons was ‘n oop stuk erf wat vir besigheid gesoneer was. Eers het ‘n SPAR hier oopgemaak. Later het al die ander besighede ook gekom. Onder andere twee kroeë. Gee nie regtig om vir die kroeë nie. Lees voort “MOTORFIETSE EN HULLE JOKKIES”

Blog at WordPress.com.

Up ↑