SHREK OOR VRIENDSKAP

Ek het dit baie geniet om Shrek se mannewales op die silwerdoek dop te hou. Die gesprekke tussen die ernstige Shrek en spitsvondige Donkey was altyd lekker om na te luister. In die een toneel is Shrek en Donkey nie heeltemal “lekker” met mekaar nie. Die gesprek verloop so: Lees voort “SHREK OOR VRIENDSKAP”

Create a free website or blog at WordPress.com.

Up ↑