WAT DIE DUIWEL DOEN DIE DUIWEL

“Duiwel” is die vertaling van die Griekse word diabolos wat aanklaer of een wat laster kan beteken. In die Nuwe Testament word die Griekse woord  daimon ook met duiwel vertaal. Die gedagte dat die duiwel een van God se engele was wat uit die hemel geskop is omdat hy God se plek wou inneem kom van die evangelie volgens Lukas. Lees voort “WAT DIE DUIWEL DOEN DIE DUIWEL”

Create a free website or blog at WordPress.com.

Up ↑