Ons het gisteraand tiener-kleingroep gehad. Die kleingroep bestaan uit so wat 25 tieners wat bymekaar kom en met mekaar gesels oor die Bybel en oor die Here en oor hulle geestelike lewe. Gisteraand het ons die groep in kleiner groepies gedeel en elke groep moes met ‘n vraag kom wat hulle dink tieners oor hulle verhouding met die Here of oor hulle lewe as Christene sou vra. Dit kon ‘n fiktiewe vraag wees, of ‘n vraag wat een van die tieners regtig graag beantwoord sal wil hĂȘ. Lees voort “HELDER SKYN ONS LIG”