Ons Graad 11 dogterĀ Elane het saam met haar skool die Outeniqua roete gaan stap terwyl ons op Badseloop met die Graad 7’s kinders besig was. Enige iemand wat kinders het sal weet dat dit ekstra tyd in gebed vra. Enige iemand wat ‘n dagdromer vir ‘n kind het soos ons het, sal weet: Hier is potensiaal vir “disaster”. Woensdag-middag kry ons toe die sms: Lees voort “EN TOE VERDWAAL SY”