143 MENSIES GEREED VIR DIE HOËRSKOOL

“Ek is veral ook daarvan oortuig dat God, wat die goeie werk in julle begin het dit enduit sal voer en dit sal voleindig op die dag wanneer Christus Jesus kom.” (Fillipense 1:6)

Ek wens darem ek kon met groter oorgawe sê dat dit waar is dat die 143 mensies wat ons op die skoolverwisselingskamp gehad het nou gereed is vir die hoërskool. Ongelukkig weet ons dat ons nooit heeltemal en klaar toegerus is vir die volgende tree wat gegee moet word nie. En hoërskool is ‘n groot tree. Lees voort “143 MENSIES GEREED VIR DIE HOËRSKOOL”

Blog at WordPress.com.

Up ↑