WEG VIR ‘N WEEK

Ek gaan vir die volgende week weg wees op ‘n Skoolverwisselingskamp by Badseloop. Ons gaan so 150 Graad 7 kindertjies help gereedmaak vir Hoërskool. Ek sal terug wees op Maandag 1 Oktober en ek kan nie wag om te hoor wat julle alles in hierdie tyd met mekaar op die “blog” aangevang het nie. As iemand intussen ‘n vraag vra waarop jy dink jy het ‘n antwoord, doen asseblief so. Intussen net baie dankie. Hierdie “blog”-ervaring saam met julle het vir my baie beteken.

5 thoughts on “WEG VIR ‘N WEEK

Add yours

  1. Die kat is weg en die hond ( askies,muis) is baas !
    Of is dit so?
    Nee,dit bly Ds Attie se “blog”,en hy kan met ons afreken wanneer hy terugkom!
    Nou hoop ek Ds Attie,jy kry darem rus ook,daar baie naby my ou uit- spanplaas,van 1953-1983,’Tierkloof’,wat die ander eienaar “Serendipity”noem.Verlang nog soms,maar as jy 4 kinders moet grootmaak,Kategese destyds Sondagmore,dan skeep jy naderhand die verafgelee verantwoordelikhede af,en n vewaarloosde plek is ook geen plesier meer.
    “Badseloop”het n lang en geseende gekiedenis met Kerk-kampe.
    Mag dit met jou en almal daar Geseend gaan.

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s

Create a free website or blog at WordPress.com.

Up ↑

%d bloggers like this: