OM GOD TE LAAT GLIMLAG

‘n GEBED vir vandag.  

Hierdie tyd van die jaar voer ek onderhoude met al die kinders wat aan die einde van die jaar belydenis van geloof aflê. Hulle kom gewoonlik twee-twee na my toe sodat die gesprek minder geforseerd is en hulle bietjie kan ontspan. Gistermiddag was dit onder andere Marche en Vincent se beurt. Lees voort “OM GOD TE LAAT GLIMLAG”

Blog at WordPress.com.

Up ↑