SCHALK BURGER VIR VIER WEDSTRYDE GESKORS

Die Beeld berig op die voorblad vanoggend dat Schalk uitgewys is vir ‘n gevaarlike duikslag in die wedstryd teen Samoa.(Kliek op my skakel “BEELD SE HOOFBERIG” onder “LEES VANDAG” en lees Beeld se artikel.)   Die uitslag van die verhoor was  nog nie bekend nie, maar is nou bekend. Schalk is vir vier wedstryde geskors. Ek dink die straf was bietjie kwaai en ek dink dit All Blacks en Die Auusies was op die paneel in die hoop dat ons Vrydag se wedstryd teen Engeland verloor, want hulle is bang vir ons.

3 Kommentaar

Filed under Rugby.

3 responses to “SCHALK BURGER VIR VIER WEDSTRYDE GESKORS

  1. Etienne

    Dit kan ook n slenter wees van die SA Rugby om so veel moontlik Blou Bulle in die span te sit sodat ons kan wen. Juan uit – Wayne in. Schalk uit – Wikus in. Dit kan dalk werk, wie is volgende? 😉

  2. teekoppiestormipe

    Dan tel die Blou Bulle mos nou vir kwota spelers?????

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s