OOR GEBED

Vanoggend se hoofberig in die BEELD is ook ‘n baie hartseer storie van ‘n tiener wat dood is nadat sy onwetend  ‘n oordosis dwelms op ‘n partytjie ingekry het. Wys dit vir tieners!

(Onthou hier is elke dag onder LEES VANDAG ‘n skakel na die hoofberig in die dag se BEELD.)

Een van die tieners (Graad 11) in ons gemeente stuur vir my hierdie vraag:

Is dit verkeerd om te loop en bid? 

Ek en my een vriend het nou lank geredeneer. 

Sy standpunt:  Hy sê jy moet jou beste klere aantrek kerk toe en jy moet stilstaan as jy bid en jy  moet opgevoede gesprek met die Here voer.  Lees voort “OOR GEBED”

Blog at WordPress.com.

Up ↑