SOMS IS EK SKAAM

Lees vandagĀ 2 Petrus 1:3-15

“Sy Goddelike krag het ons alles geskenk wat ons nodig het om te lewe en Hom te dien. Dit kom deurdat ons Hom ken wat ons geroep het deur sy heerlikheid en mag.” (2 Petrus 1:3-15)

Wanneer ek lees oor manne en vroue wat as meer as oorwinnaars gelewe het, raak ek soms ‘n klein bietjie moedeloos. Lees voort “SOMS IS EK SKAAM”

Create a free website or blog at WordPress.com.

Up ↑