ONS MAAK PREEK: Op. 21:1-7

My kollega (Herman Jansen) preek Sondagaand uit Openbaring. Dalk kan jy bietjie kommentaar lewer en help met preekmaak.

Lees die teks en vra enige vrae wat by jou opkom wanneer jy die teks lees. Dit help ons om te verstaan wat in die mense in die kerk se gedagtes omgaan wanneer hulle Sondag die gedeelte lees. Lees voort “ONS MAAK PREEK: Op. 21:1-7”

GOD: OORVLOEDIG IN SY GENADE

Lees hier ‘n GEBED vir vandag 

“Wie is ‘n God soos U? U vergewe sonde, U straf nie die sonde van die wat uit U volk oorgebly het nie. U bly nie vir altyd kwaad nie, U betoon liefde.

Hy sal ons weer genade betoon, Hy sal ons sonde tot niet maak, U sal al hulle sondes in die diepsee gooi.

U sal getrou wees teenoor Jakob, liefde betoon aan Abraham , soos U in die voortyd aan ons voorvaders met ‘n eed beloof het.” (Miga 7:18-19)   Lees voort “GOD: OORVLOEDIG IN SY GENADE”

Create a free website or blog at WordPress.com.

Up ↑