DANKIE VIR DIE SAAM GESELS

Lees hier ‘n GEBED vir vandag. 

Dankie vir elke een van julle wat gereageer het en julle menings gegee het oor Jona. Jy kan ons preek van Sondag  lees as jy wil. Wat my persoonlik die meeste aangespreek het,

is die feit dat God se genade groter was as wat Jona wou gehad het dit moet wees. Ek het besef dat ons soms as God se “hekwagters” wil optree omdat ons bang is God laat dalk mense toe waarvan ons nie sou hou nie. Jona het nie van die mense van Nineve gehou nie, en daarom was hy kwaad toe God besluit om hulle nie meer te oordeel nie.

Verder het Jona my nogal laat dink aan die “voorspoed teologie” in die sin dat hy meer bekommerd was oor die komkommerplant wat die Here vir Hom gegee het as wat hy oor die mense van Nineve was. Die “voorsped teologie” wil ons ook leer dat ons komkommerplante in verskillende vorme van die Here mag eis.

As die Here nie presteer nie…

(03/09/07/883)

Advertisements

2 Kommentaar

Filed under Nagedink, Preke

2 responses to “DANKIE VIR DIE SAAM GESELS

  1. Bertus!

    Hallo
    Ek weet jy is die dominee van Bergsig in Pretoria en als, maar hier
    http://152.111.1.251/argief/berigte/dieburger/2005/02/12/BY/09A/02.html
    is die skakel na ‘n interessante storie oor die NG Kerk Durbanville Bergsig in die Kaap. Ver van jou, ek weet nie hoekom ek gedink het jy sal dit wil lees nie, maar mens weet nooit.

  2. attie

    Bertus: Dankie interesante storie. Ek het nou en dan nogal kontak met mense in daardie gemeente.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s