HOW GREAT THOU ART

 Lees hier ‘n GEBED vir vandag. 

Andre Burger is ‘n goeie vriend van my en was onlangs in Botswana. Hy het my deur sy fotos laat blaai. Al wat ek op hierdie lentedag wil sê is: “How great Thou art.” Hoe wonderlik is die Een wat dit alles gemaak het. Hoe wonderlik is alles (die kunswerke) wat die Een gemaak het. Jy is een van God se kunswerke. “How great Thou Art.”

recovered_jpeg-digital-camera_3677.jpg

recovered_jpeg-digital-camera_3046.jpg

recovered_jpeg-digital-camera_1328.jpg

Lekker naweek terwyl ons op en tussen en saam met die kunswerk(e)  leef van die Een wat ons eerste liefgehad het. Lewer gerus bietjie KOMMENTAAR.

01/09/07(748)

Advertisements

4 Kommentaar

Filed under Nagedink

4 responses to “HOW GREAT THOU ART

  1. kaalvoetkind

    Ek is nét so dankbaar dat ek op hierdie lieflike lentedag deel kan wees van God se kunswerke! Dankbaar dat ek oë het om dit te kan aanskou, te kan ruik, te kan hoor…

  2. attie

    Kaalvoetkind: Jy’s reg. Mens hoef nie eers ver te gaan soek om God se kunswerke raak te sien. My eie liggaam is ‘n kunswerk. As mens die voorreg beleef van getroud wees, dan mag ek nog jubel oor God se kunswerk wat my lewe met my deel.

  3. Darem het die lente hom so effentjies kom aanmeld in die Kaap vandag. Alles is mos bietjie stadiger hier onder aan die Suidpunt van Afrika, so dis dan seker te verstane dat die lente ‘n dag laat is!

  4. attie

    Sonkind: Ek wonder of daar ‘n plek in die wêreld is waar die lente haarself mooier aankondig as juis daar aan die “stadige” suidstepuntvan Afrika. Dan wil mens weer sê: How great Thou art.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s