BAIE VERTROU DIE KERK

Ek lees in Beeld van Dinsdag 28 Augustus van ‘n stukkie navorsing wat die Sentrum vir Internasionale en Vergelykende Politiek saam met Markinor gedoen het. In ‘n Suid Afrikaanse peiling oor waardes , het kerke die beste gevaar in die vertrouensindeks. 85% van die respondente sĂȘ hulle vertrou die kerk. Daarna volg die president en TV elk met 75%.

Lees voort “BAIE VERTROU DIE KERK”

Create a free website or blog at WordPress.com.

Up ↑