WEER DIE 20 SOMETHING KAMP

Die “20 somethimg” kamp by Woord in Aksie is verby. ‘n Paar van die ouens het vir my geskryf wat die kamp vir hulle beteken het. Ek het met hulle ooreengekom dat ek nie hulle name gaan noem nie, maar tog ietsie gaan skryf oor wat hulle beleef het. Ek noem hulle sommer “A” “B” ens. Lees voort “WEER DIE 20 SOMETHING KAMP”

Blog at WordPress.com.

Up ↑