“20 Something Kamp”

Ek en ‘n groep van omtrent 20 “twenty somethings” gaan hierdie naweek saam met Woord In Aksie kamp. Ons het gisteraand gou by mekaar gekom om net bietjie die finale reëlings vir die kamp te tref. Die kueir saam met hulle was vir my lekker. Lees voort ““20 Something Kamp””

Create a free website or blog at WordPress.com.

Up ↑