Maandelikse Argiewe: February 2012
DAWKINS DELUSION – THE FATAL FLAW IN THE CENTRAL ARGUMENT OF THE GOD DELUSION
Richard Dawkins sails as the flagship of the movement that is known as New Atheism. He had an interview on Radio 702 yesterday. In the book Contending with Christianity’s Critics: Answering New Atheists & Other Objectors, Paul Copan summarises the … Continue reading
Filed under Ateïsme, Richard Dawkins
TIENERS EN DIE BYBEL – DIE NUWE VERTALING HET OUD GEWORD
Ek het gisteraand met die groepie tieners in my belydenisgroep oor gebed gepraat. Uit die aard van die saak moes Matteus 6:5-13 deel van die egsprek wees omdat die Ons Vader gebed daar staan. Ons begin toe deur vers vir … Continue reading
Filed under Christen tieners., Tieners
MENS LEEF SOMS IN ONTKENNING – ELISA HET
Ons hoor soms die waarheid, maar dit maak nie saak hoeveel keer dit vir ons gesê word nie, ons aanvaar dit nie. In 2 Konings 2:1-8 lees ek van Elisa se ontkenning. Dit ‘n redelik bekende feit dat Elia in … Continue reading
Filed under Die Christelike Lewe
WEGGESTEEK IN DIE TEKS
Ek lees 2 Konings 2:1-12 – Elia se hemelvaart en Elisa se dubbelle porsie. Wanneer ek gesprekstemas voorberei vir ons kleingroepe is die heel eerste vraag: Wat tref jou wanneer jy hierdie gedeelte lees?Ek is elke keer verbaas om te … Continue reading
Filed under Bybel as verhaal, Die Bybel, Dissipelskap, LEES VANDAG
LEIERS EN VRYWILLIGERS
Kerklike leierskap is uniek. Een van die dinge wat leierskap in die kerk uniek maak, is die feit dat ons met vrywilligers werk. In hierdie opsig moet ‘n mens eintlik ook sê dat kerklike leierskap in Suid Afrika anders is … Continue reading
Filed under Leierskap
EN AANGESIEN DIE BULLS NOU IN PIENK SPEEL
Ek kry vanoggend ‘n epos met hierdie inhoud: Since the Bulls will be playing in pink this year: 1. One lucky season ticket holder will win a free make-over during half time of each match. 2. Fans will no longer … Continue reading
Filed under Rugby.
KAIN EN ABEL 5
Ek lees in hierdie week Genesis 4 saam met my Belydenisgroep. Ek moedig hulle aan om elke dag die verhaal van Kain en Abel te lees. Ek skryf dan drie of vier sinne op ‘n Facebook Bladsy wat hulle kan … Continue reading
Filed under Kain en Abel, Tieners
KAIN EN ABEL 4
Ek lees in hierdie week Genesis 4 saam met my Belydenisgroep. Ek moedig hulle aan om elke dag die verhaal van Kain en Abel te lees. Ek skryf dan drie of vier sinne op ‘n Facebook Bladsy wat hulle kan … Continue reading
Filed under Die Christelike Lewe, Tieners
KAIN EN ABEL 2
Genesis 4 is die verhaal van Kain en Abel en die gedeelte wat ek hierdie week saam met my belydeniskals lees. Ek het gister ook ‘n paar gedagtes hieroor geskryf. Kain en Abel het gaan offer. God het Abels se … Continue reading
Filed under Die Christelike Lewe, Tieners