Maandelikse Argiewe: Januarie 2012
DISSIPELSKAP IS NIE VIR SISSIES NIE
Sondagaand sal ek met ‘n groep tieners ‘n gesprek voer oor dissipelskap. Nie ‘n maklike gesprek nie. Die teks waaroor ek Sondag gaan preek handel ook in ‘n sekere sin oor dissipelskap. Wanneer 1 Kor 9:24-27 besef ek: Dissipelskap is … Continue reading
Filed under Christen tieners., Die Christelike Lewe, Dissipelskap
BELYDENISAFLEGGING – ‘N MENSGEMAAKTE WET?
Ek en my belydenisgroep vir 2012 het verlede Sondag-aand ons “journey” vir die jaar saam begin.Vroeg reeds het een van die kinders gevra: Hoekom moet ons hierdie mensgemaakte wette volg? Dit gaan mos net oor ‘n verhouding met die Here. … Continue reading
Filed under Belydensaflegging, Dissipelskap
DA JEUG SE POSTER – NIE RASSIGHEID DIE DEBAT
Die DA Jeug het in die week hierdie baie omstrede plakkaat die lig laat sien. Die onderskrif is: “In our future, you wouldn’t look twice”. Die boodskap is dat indien die DA aan bewind kom, sal iets soos hierdie nie … Continue reading
Filed under Gedagtes oor, In die nuus., Politiek
DIE VERHAAL
Ons gemeente se tienerbediening het Sondag-aand afgeskop. Ons gaan deur die loop van die jaar elke Sondag-aand kronologies van die belangriker verhale van die Bybel vertel. Let wel, die klem is nie op lees nie, maar op vertel. Ons gaan … Continue reading
Filed under Bybel as verhaal, Christen tieners., Tieners
TIENERS: HIERDIE MOET JY WEET
Ek het gister by ons plaaslike tegniese skool, Hoërskool John Vorster, ‘n erediens vir hulle Graad 8′s en die se ouers gehou. Een van John Vorster se mooi tradisies wat getrou bygewoon word. Na die diens vertel die hoof vir … Continue reading
Filed under Tieners
MENSE HET DIE GOEIE IN HULLE
Januarie is vir meeste van ons moeilike maande. Die vakansie het ons geldjies getap en daar is nuwe uitgawes vir die jaar wat aangegaan moet word. In ons huis moes ons ons Graad 10 dogter toerus met skryfbehoeftes en klere … Continue reading
Filed under Algemeen
VANDAG NOG SAL JY SAAM MET MY IN DIE PARADYS WEES
Wat gebeur as ‘n mens doodgaan? Mens esal aanhou om die vraag te vra. Ek is nie ‘n akademikus nie en het beslis nie genoeg kennis om finale uitsprake oor hierdie sake te maak nie en sou heeltemal bereid wees … Continue reading
Filed under Lewe na die Dood, NT Teologie, NT Wright, Paastyd
NOU WAAR IS DIE HEMEL DAN?
Ek het so pas “Simply Jesus” van NT Wright gelees. Wright het my aan die dink gesit oor ‘n hele paar dinge. Een daarvan is die hele kwessie oor die hemel. Hierdie gedagte van Wright kom in verskeie van sy … Continue reading
Filed under Boeke, Koninkryk van God, Nagedink, NT Wright, Scot McKnight