Maandelikse Argiewe: December 2009
sabatsrus – geldig vir christene
Sportmanne leef met die gevaar van uitbranding. Hulle kan bv. te veel rugby speel en dan kan hulle insluting in die span tot nadeel wees omdat hulle nie op volle potensiaal speel nie. Indien die kwessie van uitbranding nie reg … Continue reading
Filed under Die Christelike Lewe
enb gee net studiehulp aan swartes
ENB het verlede week aangekondig dat hulle studiehulp beskikbaar gaan stel vir hulle werknemers wat minder as R100 000.00 per jaar verdien. Op die oog af ‘n baie lofwaardige saak, totdat die nadere besonderhede bekend raak en dit vir almal … Continue reading
Filed under Die Christelike Lewe
panteïsme – god is alles, alles is god
Panteïsme se basiese uitgangspunt is: Alles is God en god is alles. God is teenwoordig en God is in sy skepping teenwoordig. God is nie ‘n persoonlike god nie, die skepping is God. Panteïsme sou so verduidelik kon word: “Jy … Continue reading
Filed under Die Christelike Lewe
deïsme – god het wel geskep, maar…
Deïsme se basiese uitgangspunt tot die lewe is: God het wel geskep, maar daarna sy rug op die skepping gedraai en alle betrokkenheid by die skepping gestaak. In hierdie benadering sou die implikasie van die sonde iets wees soos: “Kyk … Continue reading
Filed under Die Christelike Lewe
ateïsme – god bestaan nie
Die boodskap van kerstyd is dat Jesus Christus, die enigste Seun van God ter wille van ons versoening met God mens geword het. Uit die aard van die saak is daar mense wat verskillend dink oor God. Ek gaan probeer … Continue reading
Filed under Die Christelike Lewe
maria – die belangrikste vrou in die geskiedenis
Gabriël het vir Maria die “goeie nuus” gebring dat sy as maagd gaan swanger word en dat die seun wat gebore sou word die langverwagte Messias was. Die woorde waarmee Gabriël die seuntjie vir Maria beskryf is uitdrukkings soos: “Seun … Continue reading
Filed under Die Christelike Lewe
die algemene sinode se reaksie
In alle billikheid moet ons na verlede week se gesprek oor saamwoon, die reaksie van die Moderatuur van die Algemene Sinode oor die saamwoon debat ook plaas. Na aanleiding van die persberigte dat die NG Kerk die goedkeuring van die … Continue reading
Filed under Die Christelike Lewe
invictus
Invictus is die rolprent wat draai rondom die Rugbywêreldbeker in 1995 toe Suid Afrika die beker gewen het. Alhoewel die herinneringe aan die wen van die wêreldbeker meer en meer op die agtergrond skuif bly die herinnering aan daardie dag … Continue reading
Filed under Die Christelike Lewe
kerk toe (1)
Ons geestelike lewe bestaan rofweeg uit drie del. Eerstens is daar die persoonlike verhouding met die Here. Kom ons noem dit die lewe lewe saam met God in die binnekamer. Die derde deel van heirdie lewe is die lewe saam … Continue reading
Filed under Die Christelike Lewe
vir ‘n derde keer: ‘n storm dreig in die ngkerk
Hierdie is my laaste inskrywing oor hierdie onderwerp. Die vorige twee dae was daar baie interessante opmerkings oor die saak en is dit duidelik dat die antwoord nie eenvoudig en maklik gaan wees nie. In Neels Jackson se artikel in … Continue reading
Filed under Die Christelike Lewe