Archive for June 17th, 2009

17
Jun
09

dissipelskap

Om in Jesus as die Seun van God en Verlosser te glo, is om ‘n dissipel van die Here Jesus te wees. In Markus 1:15 begin Jesus sy bediening op aarde en kondig Hy aan dat die koninkryk van God nou naby gekom het. Onmiddelik daarna roep Hy sy eerste dissipels en die roeping kan nie losgemaak word van die aankondiging van die aanbreek van die koninkryk van God nie.

Roeping beteken dat hulle uitgenooi word om hulle te onderwerp aan die koningsheerskappy van God.

Om dissipel en burger van God se koninkryk te wees beteken nie dat Jesus nou opgevaar het na die hemel en aan die regterhand van God sit en nou wag dat ‘n klomp dinge gebeur voordat Hy terugkom nie. Continue reading ‘dissipelskap’




Kalender

June 2009
M T W T F S S
« Mar   Jul »
1234567
891011121314
15161718192021
22232425262728
2930  

Wie tel nou eintlik?

  • 97,133 hits

 

June 2009
M T W T F S S
« Mar   Jul »
1234567
891011121314
15161718192021
22232425262728
2930  

RSS JESUS CREED

RSS DING SE STOEP

  • An error has occurred; the feed is probably down. Try again later.

RSS HEILIGE BRANDBOUD

  • Trap September 9, 2009 roelfopperman

RSS FLIPPIEFANUS

  • Ge … November 2, 2009 flippiefanus