Archive for June 16th, 2009

16
Jun
09

een van my gunsteling kunstenaars

16
Jun
09

god van liefde

Ek lees op ‘n ander plek dat Christene ‘n boodskap verkondig dat mense in hierdie lewe kan doen wat hulle wil en dan as hulle op hulle sterfbed in ‘n sekere p(P)ersoon glo, dan gaan hulle hemel toe, of verkry hulle die ewige lewe. (Ek kan regtig nie onthou waar ek dit gelees het nie, anders sou ek ‘n “link” hier gesit het.)

Ek kan nie van die persoon verskil nie, want dit is waar. En die persoon vat die kern van die evangelie boodskap van God se genade in Jesus Christus raak. Genade beteken dat ek die teenoorgesteld kry as wat ek verdien, anders was dit nie genade nie.

In ons gemeente is daar ‘n span wat deel is van ‘n internasionale organisasie wat een maal ‘n kwartaal in ‘n plaaslike tronk ingaan en die boodskap van God se genade deur die werk van Jesus Christus aan die gevangenisse verkondig. Een van hulle is byvoorbeeld die “skierlik skieter” wat op Swartruggens mense onnodig dood geskiet het. Continue reading ‘god van liefde’




Kalender

June 2009
M T W T F S S
« Mar   Jul »
1234567
891011121314
15161718192021
22232425262728
2930  

Wie tel nou eintlik?

  • 97,133 hits

 

June 2009
M T W T F S S
« Mar   Jul »
1234567
891011121314
15161718192021
22232425262728
2930  

RSS JESUS CREED

RSS DING SE STOEP

  • An error has occurred; the feed is probably down. Try again later.

RSS HEILIGE BRANDBOUD

  • Trap September 9, 2009 roelfopperman

RSS FLIPPIEFANUS

  • Ge … November 2, 2009 flippiefanus