Archive for March, 2009

26
Mar
09

HIERDIE BLOG IS GESLUIT

Jy kan my nog steeds kontak as jy graag wil.

06
Mar
09

satan in die lewe van die gelowige

Verdra my asseblief op hierdie een, ek is op geen manier ‘n kenner oor die saak nie, maar ek gaan so ‘n klein bietjie van my eie manier van dink oor hierdie saak gee.

Ek verstaan die Bybel as dat die manier waarop God sy verlossingswerk in die wêreld voortsit, is deur sy Koningsheerskappy en dan veral deur mense deel te maak van die manier waarop Hy sy werk op aarde voortsit.

Die invloed van Satan en sy trawante het ‘n soortgelyke en praktiese rol wat hulle speel. Continue reading ’satan in die lewe van die gelowige’

04
Mar
09

twyfelaars wat glo II

Twyfel is nie dieselfde as ongeloof nie.

Ongeloof is om te sê God bestaan nie. Twyfel is om juis te sê dat God bestaan, maar ek weet nie watter rol Hy op hierdie stadium in my lewe speel nie.

Ongeloof is om te sê Jesus is nie die Seun van God nie. Twyfel is om te sê dat ek juis weet dat Hy die Seun van God is en dat my sondeskuld vergewe is omdat Hy my skuld aan die kruis gedra het en dat as ek in Hom glo ek die ewige lewe het, maar wat beteken dit vir my hier en nou. Continue reading ‘twyfelaars wat glo II’

03
Mar
09

satan in die lewe van judas.

Satan en Judas het my aan die dink. In Lukas 22:3-6 staan:

“Die satan het in Judas, wat Iskariot genoem is en een van die twaalf was, ingevaar. Hy het toe met die priesterhoofde en die offisiere van die tempelwag gaan praat, oor hoe hy Jesus in hulle hande kan laat kom. Hulle was bly en het ooreengekom om hom daarvoor te betaal. Hy het ingestem en na ‘n geskite geleentheid gesoek om Jesus te verraai waar die volk nie by is nie.”

Die Judas-sonde: Hy het nie net die volgelinge van die Here Jesus verraai nie, maar vir Jesus self verraai.  Ek dink elkeen van ons kan voorbeelde aanhaal van mense wat die Judas-sonde gepleeg het. Continue reading ’satan in die lewe van judas.’




Kalender

March 2009
M T W T F S S
« Feb   Jun »
 1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
3031  

Wie tel nou eintlik?

  • 96,826 hits

 

March 2009
M T W T F S S
« Feb   Jun »
 1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
3031  

RSS JESUS CREED

RSS DING SE STOEP

  • An error has occurred; the feed is probably down. Try again later.

RSS HEILIGE BRANDBOUD

  • Trap September 9, 2009 roelfopperman

RSS FLIPPIEFANUS

  • Ge … November 2, 2009 flippiefanus