Maandelikse Argiewe: February 2009

ouer-tiener verhoudings is belangrik

Ek tel veral by tieners die gevoel op dat hulle dink dat hulle verhoudings met hulle ouers nie so belangrik is nie. Daar is natuurlik ouers wat ook so voel. Tieners wens hulle is al uit die huis uit en … Continue reading

9 Kommentaar

Filed under Die Christelike Lewe

twyfelaars wat glo

Dit gebeur dat kerklike taal (Wat ek ook dikwels gebruik.)kan soms verwar gelowiges  eerder verwas as opbou. Uitdrukkings soos: ‘n lewe van oorwinning; Christus leef in my; wie in My glo sal nooit weer dors kry nie; wees bly ek … Continue reading

9 Kommentaar

Filed under Die Christelike Lewe

godsdiens as ‘n kruk

Ek hoor dikwels die opmerking dat godsdiens net ‘n kruk is. Daarmee word bedoel dat mense wat swaar kry godsdiens gebruik om hulle swaarkry en ellende en gebrokenheid meer verdraagsaam te maak in die hoop dat dit in die hiernamaals … Continue reading

2 Kommentaar

Filed under Die Christelike Lewe

spanning tussen ouers en tieners

Spanning tussen ouers en tieners is amper ‘n gegewe, maar, dit beteken nie dat die spanning iets is wat maar sy loop moet neem en as iets beskou moet word waaraan niemand niks kan doen nie. Wanneer ons toelaat dat … Continue reading

13 Kommentaar

Filed under Die Christelike Lewe

ek en selfliefde

Wanneer ek oor die grootste gebod dink en praat, dan is die een persoon na wie ek altyd gaan om my te help om te verstaan, Scot McKnight, hy het die baie besondere boekie “The Jesus Creed” geskryf. Gister het … Continue reading

Lewer Kommentaar

Filed under Die Christelike Lewe

help daar is ‘n tiener in my huis

Daar is ongeveer 400 tieners in ons tienerbediening. Dit laat ons met ongeveer 300 gesinne met tieners in die huise en omtrent net so veel wat tieners binne die volgende paar jaar nog steeds of vir die eerste keer in … Continue reading

4 Kommentaar

Filed under Die Christelike Lewe

tieners en selfliefde

Liefde vir die self kan nooit die belangrikste liefde van alle liefdes wees nie. In haar boek maak Twenge die volgende stelling “the iGens, have made the self ‘our hometown’” (49) Die rede hiervoor is dat hulle van kleins af … Continue reading

15 Kommentaar

Filed under Die Christelike Lewe

tieners en selfbeeld

Ek het my eerste pos as jeugleraar (toe waarskynlik jeugwerker) in La Belle gemeente in die Wes-Kaap gehad in die laaste drie jaar (1985-1987) van my sewe jaar op Universiteit en daarna het ek in my eerste gemeente met die … Continue reading

3 Kommentaar

Filed under Die Christelike Lewe

u alleen is my hartsbegeerte

Tozer het geskryf In the midst of this great coldness toward God there are some, I rejoice to acknowledge, who will not be content with shallow logic. They will admit the force of the argument, and then turn away with … Continue reading

2 Kommentaar

Filed under Die Christelike Lewe

afrika het god nodig

Volgens ‘n artikel SATERDAG in BY is ‘n selferkende atiës van mening dat Afrika God nodig het. Die interessante is dat hy nie sommer net van enige godsdiens praat nie, maar spesifiek van die Christelike Godsdiens. Hy skryf:

Lewer Kommentaar

Filed under Die Christelike Lewe