Comments on: WANTROUE

By: seergemaak
Dankie Ds. Ek skat dit sal ‘n tydjie vat. Maar ek gaan probeer

By: attie
seergekry: Ek wens ek het vir jou ‘n kort en vinnige antwoord gehad. Ek het nie. Wat ek weet is dat geen geestelike leier ooit aan al die verwagtings van mense voldoen nie, maar ek dink jy praat van iets anders. jy skryf die persoon was jou mentor. Ek vermoed die persoon weet nie eers hoe jy voel nie. Wat belangrik is, is hoe hierdie gebeure jou raak. Jy moet jou bes probeer om hierdie saak agter jou te kry, nie ter wille van die persoon nie, maar ter wille van jou eie verhouding met jouself en met die Here. Vertrou die Here om vir jou ‘n ander mentor te gee – en onthou: Jy is die beste Christen wat iemand anders ken.

Sterkte

By: seergekry
Ds. Attie

Ek is diep geraak deur hierdie stuk.

Ek is seergemaak deur ‘n geestelike leier. Hy is (of was?) een van my menstors. Hy belowe goed, maar kom dit bitter selde na. Hoe kan ek geestelike leiers (of enige leiers) ooit weer vertrou?

Wat Tiens se (“Die wan persepsie by mense is dat hul dink christene is perfek, wat nie die geval is nie, en sal ook nooit wees.”) verstaan ek nie. Hulle is nie perfek nie, ek besef dit, maar moet hulle nie ‘n poging maak om anders te wees nie?

Ag, ek praat anyway nie oor “gewone” kerkgangers nie. Ek is so ‘n “gewone” kerkganger. Ek praat oor geestelikie leiers: Dominies, pastore, en jeugleiers.

By: WANTROUE (2) « Attie se koffietafel.
[...] 2, 2008 Posted by attie in Die Christelike Lewe.  trackback  Ek het ‘n paar dae terug oor WANTROUE geskryf. Meeste van ons het die gewoonte aangeleer om op hierdie negatiewe manier te reageer [...]

By: lxding
Môresê Doom!

Ding wonder nogal of enige van die reaksies regtig so van die wal af is, Doom.

Ding reken die ware grondvereiste is opregtheid. Voeg daarby Tiens se laaste paragraaf van sy kommentaar.

Ding meen nou maar: ding sê vir Doom in opregtheid dat Ding vir Doom en die kerk eenvoudig nie vertrou nie. Ding sal eerder vir die oomblik Doom se opregte reaksie, wat enige van die gelystes mag wees, ervaar, as ‘n gekunstelde, gevleuelde reaksie omdat Doom eintlik vir Ding wil probeer oorhaal om wel te vertrou.

Doom, Ding mis die punt waarskynlik hier – dis net dat Ding nogal reken dat vertroue/wantroue ‘n besluit en ingesteldheid is wat manman op grond van sy waarneming en ervaring maak en woorde van ‘n ander man gaan nie sommer daardie besluit en ingesteldheid woeps waps verander nie. Vertroue/wantroue is diep, groot begrippe en dit het gevolge wat ver paaie loop.

Grondgroete

d

By: Tiens
Die wan persepsie by mense is dat hul dink christene is perfek, wat nie die geval is nie, en sal ook nooit wees.

Ongelukkig oor die eeue heen het mense die bybel verkeerd geintrepreteer, om vir mense te se so en so leef ‘n christen, soms sal ons hoor mense se pietie is ‘n goeie christen, maar wat ons sien is net oppervakkig. as ek die bybel reg lees het Christus vir niemand gevra om perfek te wees nie, hy het juis gese dat hy gekom het vir die wat sondig is.

Wat ons moet preek is liefde en dankbaarheid, nie vrees of iets wat ons weet onmoontlik is om te behaal nie, die enigste ding wat mense verander is liefde, aanvaarding en om daad by woord te voeg.

By: attie
Pieter: Ek dink die wantroue wat maak dat mense “geestelike maar nie godsdienstig” is nie, is juis as gevolg van Christene wat anders optree in verhoudings as wat van hulle verwag is. Ek dink anders optree het nie in die eerste plek te make met “petty” sondes soos moenie drink nie, moenie rook nie, moenie, vloek nie. My mening is dat hierdie wantroue is as gevolg van verhoudings-mislukkings, en dan seker ook gemeenskaps-mislukkings. Maar… ek sou graag wou sien wat sê van die ander hieroor.

By: Pieter
Doom

Ek stem, “Meer en meer soos Jesus”. Ek is ‘n getroue kerkganger en is betrokke. Wat as dit moeilik raak om mense IN die kerk te begin vertyrou eerder te begin wantrou, soms moet ons verdedig, agrumenteer en kry ons seer. Is dit ook net reaksies of is dit dalk teleurstelling in wat ons nie verwag van mede christene nie.

As ons mense nie kan vertrou nie raak dit al moeiliker om God in alles te vetrou – ek hoop Doom verstaan wat ek wil sê. Ons soek tog ook die Jesus in ander mense.