Archive for November 23rd, 2008

23
Nov
08

GEESTELIK MAAR NIE GODSDIENSTIG NIE

Ek gesels ook op Facebook met ‘n paar mense. ‘n Paar dae terug lees ek by iemand se godsdienstige voorkeur die woorde “Spiritual but not Religious” raak. Ek verstaan toe nie presies wat met die uitdrukking bedoel word nie en gaan lees toe ‘n bietjie meer oor wat met die uitdrukking bedoel word.

Ek kom toe op ‘n artikel van Robert C Fuller af wat verduidleik wat die uitdrukking beteken.

Volgens Fuller identifiseer 1 uit elke vyf – helfte van die kerklose mense – hulleself met hierdie uitdrukking, en is dit moontlik dat verskillende mense die uitdrukking verskillend verstaan. Continue reading ‘GEESTELIK MAAR NIE GODSDIENSTIG NIE’




Kalender

November 2008
M T W T F S S
« Oct   Dec »
 12
3456789
10111213141516
17181920212223
24252627282930

Wie tel nou eintlik?

  • 95,844 hits

 

November 2008
M T W T F S S
« Oct   Dec »
 12
3456789
10111213141516
17181920212223
24252627282930

RSS DING SE STOEP

  • An error has occurred; the feed is probably down. Try again later.

RSS HEILIGE BRANDBOUD

  • Trap September 9, 2009 roelfopperman

RSS FLIPPIEFANUS

  • Ge … November 2, 2009 flippiefanus