Archive for November 20th, 2008

20
Nov
08

KAN GOD DEUR MY WERK?

Ek lees ‘n ruk terug hierdie woorde:

God often does His work thorugh ‘holy fools’, dreamers who strike out in ridiculous faith…

In die wêreld en die tyd waarin ons lewe is dit intelligensie, voorkoms, selfvertroue en gesofistikeerdheid wat die aandag trek. Alles dui daarop dat dit by die Here anders is. In die Bybel, maar ook deur die verhale in die geskiedenis, maak God dikwels staat op eenvoudige mense wat dikwels nie veel meer weet as om Hom te vertrou nie. Baie kere is dit juis hierdie mense deur wie Hy wonderwerke doen. Continue reading ‘KAN GOD DEUR MY WERK?’




Kalender

November 2008
M T W T F S S
« Oct   Dec »
 12
3456789
10111213141516
17181920212223
24252627282930

Wie tel nou eintlik?

  • 95,844 hits

 

November 2008
M T W T F S S
« Oct   Dec »
 12
3456789
10111213141516
17181920212223
24252627282930

RSS DING SE STOEP

  • An error has occurred; the feed is probably down. Try again later.

RSS HEILIGE BRANDBOUD

  • Trap September 9, 2009 roelfopperman

RSS FLIPPIEFANUS

  • Ge … November 2, 2009 flippiefanus