Archive for November 19th, 2008

19
Nov
08

DIE GEESTELIKE STRYD VAN ‘N DIENSKNEG

Moeder Teresa is een van my rolmodelle, onder andere vir die self-loosheid (is daar so ‘n woord?) waarmee sy in die strate van Calcutta haar werk gedoen het en ander aangespoor het om saam met haar die werk te doen.

Sy was alreeds een van my rolmodelle toe haar geestelike stryd in 2002 bekend geword het. Haar stryd is onder so beskryf:

“Mother Teresa, put on the fast-track to sainthood by the Pope after her death five years ago, was tormented by a crisis of belief for 50 years, her writings reveal.

Her letters and diaries present a completely different picture of the nun and Nobel peace laureate from her public image as a woman confident of her faith.”

Ek het gister geskryf oor hoe ek sukkel om te skryf. Ek het egter nie gesê hoe ek sukkel om te bid en Bybel te lees nie, en eerder die tye wat ek alleen by die Here moet wees by die venster sit en sommer net niks doen nie. Continue reading ‘DIE GEESTELIKE STRYD VAN ‘N DIENSKNEG’




Kalender

November 2008
M T W T F S S
« Oct   Dec »
 12
3456789
10111213141516
17181920212223
24252627282930

Wie tel nou eintlik?

  • 96,826 hits

 

November 2008
M T W T F S S
« Oct   Dec »
 12
3456789
10111213141516
17181920212223
24252627282930

RSS JESUS CREED

RSS DING SE STOEP

  • An error has occurred; the feed is probably down. Try again later.

RSS HEILIGE BRANDBOUD

  • Trap September 9, 2009 roelfopperman

RSS FLIPPIEFANUS

  • Ge … November 2, 2009 flippiefanus