Archive for November 18th, 2008

18
Nov
08

EK WOU IETS KOM SKRYF HET…

Ek het vroeg vanoggend kom sit en telkens probeer om iets sinvol op die blog te kom skryf.

Ek kyk by my venster uit en ek sien die mooi groen gras na die laaste week se reën; ek sien die Magaliesberge waarvoor ek so lief geword het; ek het vir my gesin koffie geneem en terwyl ek die koffie neersit het ek in my gedagtes vir die Here vir elke een van hulle dankie gesê en ook gebid vir dit wat ek weet vandag vir hulle voorlê. Ek hoor nou hoe my gesin in die huis besig is om wakker te word en reg te maak vir die dag.

Maar, na verskeie probeerslae is daar steeds niks om te skryf nie. Continue reading ‘EK WOU IETS KOM SKRYF HET…’




Kalender

November 2008
M T W T F S S
« Oct   Dec »
 12
3456789
10111213141516
17181920212223
24252627282930

Wie tel nou eintlik?

  • 96,826 hits

 

November 2008
M T W T F S S
« Oct   Dec »
 12
3456789
10111213141516
17181920212223
24252627282930

RSS JESUS CREED

RSS DING SE STOEP

  • An error has occurred; the feed is probably down. Try again later.

RSS HEILIGE BRANDBOUD

  • Trap September 9, 2009 roelfopperman

RSS FLIPPIEFANUS

  • Ge … November 2, 2009 flippiefanus