My swaer het ‘n week (22-29 November) by Margate Sands wat hulle nie kan gebruik nie. Teen R3000 is die week by die see joune. Stuur vir my ‘n e-pos deur op “Kontak my persoonlik” te klik, en ek bring jou in kontak met hulle.
Archive for November 17th, 2008
17
Nov
08
‘N WEEK BY MARGATE SANDS
Die dinge in ons ou landjie lyk nie goed nie.
Misdaad word steeds erger.
ESKOM se krag is skielik weer skaars as dit naby aan begrotingstyd kom.
Korrupsie word erger.
In hierdie week se koerant lees ek weer van ‘n konstabel wat een van die ministers se drywers is, wat ‘n ander man se band stukkend skiet omdat hy nie vinnig genoeg uit sy pad uit kom toe hy verby jaag nie. Die man het op die ou end teen ‘n aankomende vragmotor gebots. Toe die polisie hom wou arresteer het ‘n paar van die ministers probeer keer dat hy gearresteer word. Continue reading ‘KAN DIE ANC BINNE DIE VOLGENDE 8 JAAR…?’
KOMMENTAAR