Archive for November 16th, 2008

16
Nov
08

EK GAAN NOOIT WEER KERK TOE NIE (2)

Ek het verlede week geskryf oor ons gemeente se gedagte om lidmate te mobiliseer. Dankie vir almal wat bietjie kommentaar daarop gelewer het. Een van die dinge wat ek nou besef is dat ons sal moet seker maak dat ons nie namens die persone dink wat ons wil mobiliseer nie, maar eerder saam met mense moet dink wat in dieselfde situasie is.

Ons mag ook die doel van hierdie “mobiliseringsaksie” vergeet nie. Na my mening mobiliseer ons lidmate sodat die kerk van die Here Jesus haar effektiwiteit in die wêreld kan verhoog. By wyse van spreke ons mobiliseer die kerk sodat die kerk die wêreld kan mobiliseer.

In elk geval staan die volgende dinge vir my uit indien ons so ‘n aksie sou wou loots: Continue reading ‘EK GAAN NOOIT WEER KERK TOE NIE (2)’




Kalender

November 2008
M T W T F S S
« Oct   Dec »
 12
3456789
10111213141516
17181920212223
24252627282930

Wie tel nou eintlik?

  • 95,844 hits

 

November 2008
M T W T F S S
« Oct   Dec »
 12
3456789
10111213141516
17181920212223
24252627282930

RSS DING SE STOEP

  • An error has occurred; the feed is probably down. Try again later.

RSS HEILIGE BRANDBOUD

  • Trap September 9, 2009 roelfopperman

RSS FLIPPIEFANUS

  • Ge … November 2, 2009 flippiefanus