Archive for November 12th, 2008

12
Nov
08

EKGAAN NOOIT WEER KERK TOE NIE

Ons het ‘n redelik groot gemeente waarvan daar beslis mense is wat sê “Ek gaan nooit weer kerk toe nie!”

Daar is ook die wat nie regtig ‘n goeie rede kan gee waarom hulle nie kerk toe gaan en nie by die gemeente betrokke is nie. Hulle is nie onverskillig of slegte mense nie, kerk toe gaan en deel wees van die gemeente is dalk net nie deel van hulle prioriteite nie. Ens. ens. Ek wil nie probeer uitwerk wat hierdie mense dink en voel nie.

Ons wil nie graag ons lidmate oorlaai en te veel van hulle uiters skaars tyd neem nie. Continue reading ‘EKGAAN NOOIT WEER KERK TOE NIE’




Kalender

November 2008
M T W T F S S
« Oct   Dec »
 12
3456789
10111213141516
17181920212223
24252627282930

Wie tel nou eintlik?

  • 96,826 hits

 

November 2008
M T W T F S S
« Oct   Dec »
 12
3456789
10111213141516
17181920212223
24252627282930

RSS JESUS CREED

RSS DING SE STOEP

  • An error has occurred; the feed is probably down. Try again later.

RSS HEILIGE BRANDBOUD

  • Trap September 9, 2009 roelfopperman

RSS FLIPPIEFANUS

  • Ge … November 2, 2009 flippiefanus