Archive for November 10th, 2008

10
Nov
08

‘N TYD OM TE KOM EN ‘N TYD OM TE GAAN

Gisteraand was die afsluiting van ‘n fase in my lewe.

Deur die loop van die dag het 78 jong mense belydenis van hulle geloof afgelê. Die einde van ‘n fase het daarmee te make dat ek klaar maak met my werk onder die tieners. Sedert 1987 het ek aan en af met die tieners gewerk en die laaste vyf jaar was die tieners volledig my verantwoordelikheid – heerlike voorreg en uiters bevredigende stukkie werk. Continue reading ‘‘N TYD OM TE KOM EN ‘N TYD OM TE GAAN’




Kalender

November 2008
M T W T F S S
« Oct   Dec »
 12
3456789
10111213141516
17181920212223
24252627282930

Wie tel nou eintlik?

  • 95,844 hits

 

November 2008
M T W T F S S
« Oct   Dec »
 12
3456789
10111213141516
17181920212223
24252627282930

RSS DING SE STOEP

  • An error has occurred; the feed is probably down. Try again later.

RSS HEILIGE BRANDBOUD

  • Trap September 9, 2009 roelfopperman

RSS FLIPPIEFANUS

  • Ge … November 2, 2009 flippiefanus