Archive for November 7th, 2008

07
Nov
08

OM JOU GELOOF TE BELY

‘n Groepie jongmense (76) lê Sondag in ons gemeente belydenis van hulle geloof af. Dit beteken dat hulle voor die gemeente erken en bely dat hulle in God glo en dat hulle as sy getuies in hierdie wêreld wil leef.

Ek is baie bewus daarvan dat al hierdie jongmense nie by die kerk gaan uitstap en model Christene gaan wees nie. Inteendeel, ek verwag dat ‘n paar wenkbroue sal lig oor sommige van die jongmense wat ek wel toelaat om belydenis van hulle geloof af te lê.

Uit die aard van die saak sal my eerste opmerking teenoor die wat hulle wenkbroue lig, die volgende wees: Laat hom wat sonder stene is die eerste lip gooi. Continue reading ‘OM JOU GELOOF TE BELY’




Kalender

November 2008
M T W T F S S
« Oct   Dec »
 12
3456789
10111213141516
17181920212223
24252627282930

Wie tel nou eintlik?

  • 96,826 hits

 

November 2008
M T W T F S S
« Oct   Dec »
 12
3456789
10111213141516
17181920212223
24252627282930

RSS JESUS CREED

RSS DING SE STOEP

  • An error has occurred; the feed is probably down. Try again later.

RSS HEILIGE BRANDBOUD

  • Trap September 9, 2009 roelfopperman

RSS FLIPPIEFANUS

  • Ge … November 2, 2009 flippiefanus