Maandelikse Argiewe: Julie 2008
DIE BYBEL IS UNIEK IN SY AANSPRAKE
Ek het my vrou lief. Vir my is sy die mooiste vrou wat daar is. Ek wil met geen ander vrou die verhouding hê wat ek met haar het nie. Sy is die een by wie ek aan die einde … Continue reading
Filed under Die Bybel
DIE BYBEL IS UNIEK IN SY BEWARING
Teoloë maak die gewaagde stelling dat die Bybel in die oorspronklike tale 99% is wat die oorspronklike skrywers geskryf het. Indien ‘n mens die bewering maak dat die Bybel in Grieks, Hebreeus en Aramees soos ons dit vandag het 99% … Continue reading
Filed under Die Bybel
DIE BYBEL IS UNIEK IN VERSPREIDING
DIE BYBEL IS UNIEK IN VERSPREIDING Die Bybel is alreeds in 2000 verskillende tale vertaal en elke vertaling word vanuit die oorspronklike Grieks, Hebreeus of Aramees vertaal. Geen ander boek is naastenby in soveel tale vertaal nie en die Bybel … Continue reading
Filed under Die Bybel
DIE BYBEL IS UNIEK SAAMGESTEL
‘n Baie interessante en moet ek sê beleefde gesprek het verlede begin oor die Bybel as die Woord van God. Ek was aangenaam verras met die manier waarop ouens wat van mekaar verskil die egsprek hanteer het en dat daar … Continue reading
Filed under 30 Dae met Jesus
HOE KAN DIE BYBEL DIE WOORD VAN GOD WEES?
My studeerkamer staan die hele huis vol aangesien ons bietjie opknappingswerk in die huis doen en my rekenaar afgeskakel is. Aangesien ek die meeste van my skryfwerk in die nag doen, kry ek deesdae nie regtig kans om te “blog” … Continue reading
Filed under Die Christelike Lewe
HOE LEES ONS DIE BYBEL (i)
Ek lees op hierdie stadium ‘n besonder leersame boek van NT Wight – The New Testament and the People of God. Ek vermoed ek sal van tyd tot tyd nog ‘n paar ”posts” skryf oor wat ek by Wright leer. Op hierdie … Continue reading
Filed under Die Bybel, Gelykenisse, NT Wright
GOD AAN DIE WERK IN ‘N GEVANGENIS
Ek het ‘n hele rukkie terug ‘n “post” geskryf oor die wonderlike werk wat in ‘n tonk in die VSA gedoen word. (Ongelukkig kan ek nie daardie “post” van my opsoor nie.) My “post” was gebaseer op ‘n artikel wat … Continue reading
Filed under Die Christelike Lewe
OOR VERGIFNIS EN SPLINTERS EN BALKE EN HONDE EN VARKE
In my stiltetyd werk ek deur die Saligsprekinge in Matteus 5-7. Daar is dae wat ek nie daarby uitkom nie, maar ek gooi nooit tou op nie. Op hierdie stadium is dit meestal een dag ‘n week wanneer ek nie daar … Continue reading
ABRAHAM LINCOLN EN LEIERSKAP
Ek kry e-kerk se nuusbrief en daar is baie kere artikels in wat vir my waardevol is. Hierdie een oor leierskap het hierdie week my aandag getrek: Meeste Amerikaners beskou Lincoln as een van hulle grootste presidente. Wat ons wel kan … Continue reading