Archive for May 21st, 2008

21
May
08

BID SAAM MET DIE KERK OOR DIE WêRELD.

Baie Christene dwarsoor die wêreld maak gebruik van PRAYING THE HOURS van Phyllis Tickle. Jy kan die geskiedenis van die gebruik HIER gaan lees. Jy sou ook die gebede vir die verskillende ure – hulle is elke dag en elke uur anders – HIER kan kry. Die gebede word drie maal per dag op sekere ure gebid.

So beskryf Phyllis Tickle hierdie gebruik: Continue reading ‘BID SAAM MET DIE KERK OOR DIE WêRELD.’

21
May
08

WAAROP HOOP ONS?

EK het op Blixer se blog gelees hoe negatief sy moedersdag in een of ander gemeente beleef het. Dit kom in kort daarop neer dat die dominee ge-”brag” het met die R100 000.00 klanksisteem wat hulle so pas in die gemeente geïnstaller het. Dit het by haar die vraag laat ontstaan of die kerk nie dalk die “kat-aan-die-stert beet-het” en geld op die verkeerde dinge spandeer nie. Op die ou end dink ek doen sy die regte dinge om te sê dat sy nie die kerk afskiet nie, maar die manier waarop lidmate se bydraes ( in daardie gemeente) bestuur word.

Ek was eerstens verbaas oor hoe gereed mense is om die kerk aan te val. Ek was tog in die tweede plek ook verbaas om te sien hoe sekere mense nie huiwer om op te staan vir die kerk van die Here Jesus nie. Continue reading ‘WAAROP HOOP ONS?’




Kalender

May 2008
M T W T F S S
« Apr   Jun »
 1234
567891011
12131415161718
19202122232425
262728293031  

Wie tel nou eintlik?

  • 95,844 hits

 

May 2008
M T W T F S S
« Apr   Jun »
 1234
567891011
12131415161718
19202122232425
262728293031  

RSS DING SE STOEP

  • An error has occurred; the feed is probably down. Try again later.

RSS HEILIGE BRANDBOUD

  • Trap September 9, 2009 roelfopperman

RSS FLIPPIEFANUS

  • Ge … November 2, 2009 flippiefanus