20
May
08

‘N NUWE SKEPPING IN WORDING

Die laaste paar weke is ek baie besig om na te dink oor die gedagte dat God besig is om alles nuut te maak en dat die kerk in hierdie nuutmaakproses ‘n baie belangrike instrument in God se hand is.

As bv. Handelinge 3:1-26 lees, dan is dit duidelik dat God ‘n mate van kontinuïteit tussen die Ou Testament en die Nuwe Testament ingebou – of kontinuïteit tussen tussen Israel en die kerk (Die Nuwe Israel).  ! Kor. 5:18 stel dit dan ook dat God die  bediening van die versoening aan ons (Die wat reeds ‘n nuwe skepping is omdat hulle in die Here Jesus glo) toevertrou het. Die kerk bedien die versoening aan die wêreld.

Hierdie nuutmaakproses begin op Pinskterdag wnneer die Heilige Gees uitgestort word. Deur die Heilige Gees word die dissipels toegerus om getuies te wees tot in die verste uithoeke van die wêreld.

Dit was die gedagtes waarmee ek Sondag-oggend in my preek gewerk het. Jy kan HIER daarna luister.


0 Responses to “‘N NUWE SKEPPING IN WORDING”



  1. No Comments Yet

Leave a Reply




Kalender

May 2008
M T W T F S S
« Apr   Jun »
 1234
567891011
12131415161718
19202122232425
262728293031  

Wie tel nou eintlik?

  • 95,822 hits

 

May 2008
M T W T F S S
« Apr   Jun »
 1234
567891011
12131415161718
19202122232425
262728293031  

RSS DING SE STOEP

  • An error has occurred; the feed is probably down. Try again later.

RSS HEILIGE BRANDBOUD

  • Trap September 9, 2009 roelfopperman

RSS FLIPPIEFANUS

  • Ge … November 2, 2009 flippiefanus