Archive for May 16th, 2008

16
May
08

CHRISTENE BUITE DIE KERK

Ek praat Sondag-aand met ‘n groep tieners oor die erediens. Ek vermoed dit sal nie van veel waarde wees om tieners te probeer oortuig om eredienste by te woon as hulle reeds skepties is oor die rol van die kerk in ons gemeenskap nie. Ek wil probeer om met hulle in gesprek te gaan oor die saak, maar ek wil met hulle in gesprek gaan oor die redes waarom mense hulle rug op die kerk draai.

Ek het reeds in Engels oor hierdie saak ge”blog”, maar intussen het ek die snit raakgeloop van Dan Kimball, die outeur (Dan Kimball) van die boek “They Love Jesus but not the church.” Ek sou graag ‘n paar lesers se oor hierdie saak wou hoor.

Dan Kimball se waarnemings na gesprekke met mense buite die kerk het hom die volgende gevolgtrekkings laat maak: Continue reading ‘CHRISTENE BUITE DIE KERK’




Kalender

May 2008
M T W T F S S
« Apr   Jun »
 1234
567891011
12131415161718
19202122232425
262728293031  

Wie tel nou eintlik?

  • 96,826 hits

 

May 2008
M T W T F S S
« Apr   Jun »
 1234
567891011
12131415161718
19202122232425
262728293031  

RSS JESUS CREED

RSS DING SE STOEP

  • An error has occurred; the feed is probably down. Try again later.

RSS HEILIGE BRANDBOUD

  • Trap September 9, 2009 roelfopperman

RSS FLIPPIEFANUS

  • Ge … November 2, 2009 flippiefanus