Archive for May 4th, 2008

04
May
08

WAG OP DIE HERE

Die NG Kerk het ‘n unieke tradisie. Die gebruik om in die dae tussen Hemelvaart en Pinkster bymekaar te kom het sy oorsprong in die 19de eeu in Wellington in die tyd toe Dr. Andrew Murray die predikant was. Sy gemeente was die eerste gemeente om Pinksterfees op hierdie wyse te vier. Op die Sondag van Pinksterfees waarop die uitstorting van die Heilige Gees normaalweg gevier word, het daar ‘n onverwagse herlewing in die gemeente uitgebreek.

Sedertdien hou die NG kerk in hierdie tyd Pinkster. Oorspronklik was dit tien dae lank wat die gemeentes elke aand by mekaar gekom het en Pinksterbidure gehou het. Continue reading ‘WAG OP DIE HERE’




Kalender

May 2008
M T W T F S S
« Apr   Jun »
 1234
567891011
12131415161718
19202122232425
262728293031  

Wie tel nou eintlik?

  • 96,826 hits

 

May 2008
M T W T F S S
« Apr   Jun »
 1234
567891011
12131415161718
19202122232425
262728293031  

RSS JESUS CREED

RSS DING SE STOEP

  • An error has occurred; the feed is probably down. Try again later.

RSS HEILIGE BRANDBOUD

  • Trap September 9, 2009 roelfopperman

RSS FLIPPIEFANUS

  • Ge … November 2, 2009 flippiefanus