Maandelikse Argiewe: Mei 2008
NOGEENS LYDING
Charles Colson was een van die manne wat saam met President Nixon gewerk het en wat toe op die ou end tronk toe is as gevolg van die Watergate skandaal. Net voordat hy tronk toe is het Charles Colson ‘n … Continue reading
Filed under Die Christelike Lewe, Nagedink
SAL JY NA HIERDIE OU GAAN LUISTER?
Kyk bietjie na hierdie snit. Die snit is 5 minute lank, maar kyk net vir een minuut. Sal jy nie hierdie ou gaan luister? Sal jy betaal om na hom te gaan luister?
Filed under Die Christelike Lewe
LYDING EN NOMAALS LYDING
Twee dinge het hierdie week oor my pad gekom wat weereens ‘n klomp vrae by my laat ontstaan het. Daarmee saam wil ek graag Sondagaand met tieners praat oor die Christen en lyding. Kom ek vertel gou van die twee … Continue reading
Filed under Die Christelike Lewe
GEWOND VANUIT EIE GELDERE
Ek sou geen ander werk wou doen as dit wat ek nou doen nie. Ek geniet my werk en daar is ontelbaar baie uitdagings en heerlike bevrediging in wat ek doen. Maar die lewe binne die kerk en veral in … Continue reading
‘N ROLMODEL
Iemand vra my onlangs: “Sê nou jy het alles geweet wat jy nou weet, wat sou jy anders gedoen het toe jy jou werk as dominee begin het?” Ek skuld die persoon nog ‘n antwoord. Die een ding wat ek … Continue reading
BEFORE AND AFTER
Die foto van New York se “skyline” voor en na 11 September 2001 sal altyd vir my ‘n skokkende foto bly. Dit is waarskynlik die gebeurtenisse wat die gang van die geskiedenis in ons tyd dramaties verander het. Die skade … Continue reading
GEBED VIR DIE WEEK
Op die webblad PRAYING WITH THE HOURS is daar gebede wat drie keer per dag gebid kan word. Onder andere is daar een gebed dieselfde vir elke dag van die week. My vertaling van die gebed is:
Filed under Gebed
PASOP VIR MISLEIDING
Ek het hierdie inskrwying uitgevee omdat ek oortuig is (jy kan ook maar lees deur die reaksie oortuig is) dat die manier waarop ek dit verwoord het nie billik was teenoor George Claassen nie en nie gesprek tussen Christene en … Continue reading
Filed under BYBELLEESPROGRAM, Die Bybel, Nagedink
SO WERK DIE HERE
Dries Coorevits is ‘n finale jaar Maatskaplike werk student van Arteveldehogeschool in Gent België. Hy het vanaf Maart tot Mei in 2008 by die CMR ( Christelike Maatskaplike Raad) Roodeplaat vir sy praktika ingeskakel. Tydens sy oriëntering het Dries openlik … Continue reading
Filed under Die Christelike Lewe
DAG VAN GEBED VIR VREEMDELINGE HAAT
OPROEP TOT GEBED AAN ALLE CHRISTELIKE KERKE Transformasie Afrika, Jerigo Mure en die Jesus Projek doen ‘n beroep op alle gemeentes om komende Sondag besondere aandag aan gebed te gee n.a.v. ‘n soortgelyke oproep van die AGS vandeesweek. Sag 7:9-10 … Continue reading
Filed under Gebed