Maandelikse Argiewe: Maart 2008
WERKLOOSHEIDSYFERS IN SUID AFRIKA HET DRASTIES VERMINDER
Ek het ‘n doelbewuste keuse gemaak om in Suid Afrika te bly. Daarmee spreek ek geen vorm van oordeel uit oor enige iemand wat ‘n keuse gemaak het of ‘n keuse maak om te bly nie. Die keuse beteken nie … Continue reading
Filed under SA Goeie Nuus
CHRISTEN WANBEGRIP – ‘N NUWE AANSLAG
Ek is baie verbaas oor die baie kommentaar wat ek gekry het op my vorige skrywe oor Christen wanbegrip. Ek is veral verbaas oor die hoeveelheid mense wat reageer en sê ek gaan nie kerk toe nie, maar ek het … Continue reading
Filed under Post Moderniste
CHRISTEN WANBEGRIP – SOUT EN LIG
Adrie skryf op haar blog – doringsensomsrose onder die opskrif: CHRISTEN WANBEGRIP oor christene met ‘n klein lettertjie. Haar groot frustrasie (en baie ander sin ook) is met mense wat graag getuig dat hulle christene is, maar wie se lewe … Continue reading
Filed under Christianity, Die Christelike Lewe
SAAM MET JESUS OPGESTAAN
Op Paassondag was die boodskap in ons gemeente dat Jesus Christus uit die dood uit opgestaan het, en dat elkeen wat in Hom glo saam met Hom opgestaan het. Die tema was: Die opstanding maak ons opstandig en die opwekking … Continue reading
Filed under Paastyd
OPRAH WINFREY – A COURSE IN MIRACLES
Ek kry ‘n e-pos met hierdie inhoud: Be aware and on guard against false teachings. (http://www.crossroad.to/articles2/007/smith-oprah.htm)” or “Oprah and Friends” Barack Obama to teach course on New Age Christ ……… Jesus Christ being reinvented, redefined, and blasphemed and, this false … Continue reading
Filed under Spirituality
LEEF IN DIE TEENWOORDIGHEID
Die oorspronklike Markus-evangelie eindig by Markus 16:8. Alles in die laaste verse (9-20) is anders as die res van die Evangelie. Daarmee saam is hierdie slot in nie een van die belangrikste manuskripte wat gevind is nie. Die Evangelie eindig … Continue reading
Filed under Nagedink
INTIMITEIT MET GOD
Ek lees gewoonlik meer as een boek gelyk. Ek het jare terug agtergekom dat as ek net een boek op ‘n slag lees, raak ek verveeld met die boek en dan maak ek selde die boek klaar. As ek twee … Continue reading
Filed under Nagedink
ADVOKAAT NORMAN ARENDSE IS NIE ‘N RASSIS NIE
Aanvanklik wou ek die opskrif by hierdie inskrywing gemaak het NORMAN ARENDSE IS ‘N RASSIS. Toe gaan kyk ek bietjie na die definisie van ‘n rassisme by WIKIPEDIA. Wikipedia se definisie van rassisme is: “Racism has many definitions, the most … Continue reading
Filed under Nagedink
JESUS – LEEF!!!
Eintlik weet ons nie wat ons sê wanneer ons sê dat Jesus uit die dood opgestaan het. Hierdie is ‘n unieke gebeurtenis en kan met geen ander gebeure vergelyk word nie. Jesus se opstanding gaan ons ervaring en ons rede … Continue reading
Filed under Paastyd
JESUS – DOOD
Vandag is die dag na Jesus se kruisiging. Die Evangelies is duidelik daaroor dat Jesus aan die kruis gesterf het en dat Hy daarna begrawe is en dat die graf verseël is. Die kerk oor die wêreld kom gewoonlik die … Continue reading
Filed under Paastyd