Maandelikse Argiewe: Januarie 2008
KRAGKRISIS – DEEL VAN DIE OPLOSSING
So ver is ons hierdie week van beurtkrag gespaar. Ek verstaan dat die rede daarvoor is omdat die meeste van die myne nie gewerk het nie en dus minder krag gebruik het wat toe tot gevolg gehad het dat ons … Continue reading
Filed under Nagedink
‘N WAGTENDE PA OF ‘N SOEKENDE PA…
Ek lees by geleentheid die verhaal van ‘n pa en sy seun in die Amerikaanse Burgeroorlog. Die seun se naam was Jonathan en teen die vader se sin en wens het Jonathan een nag weggeloop en by die Noordelike magte … Continue reading
Filed under Christen tieners.
‘N DAG VOL LIG EN WAARHEID
“Dit is nou die boodskap wat ons by Hom gehoor het en aan julle verkondig: God is lig, en daar is geen duisternis in Hom nie.” (1 Joh 1:5) Die mens se karakter word in ‘n baie groot mate bepaal … Continue reading
BYBELLEESPROGRAM
In ons Bybelleesprogram lees ons hierdie week gedeeltes wat Sondagaand in die tieners se kleingroepe aan die orde gaan wees. Maandag: Genesis 1:27 en Genesis 3:17-19 Dinsdag: 1 Johannes 1:5-10 Woensdag: 1 Petrus 1:17-21 Donderdag: Galasiëers 2:15-21 Vrydag: 1 Petrus … Continue reading
Filed under BYBELLEESPROGRAM
SURPRISED BY HOPE
Scott McKnight is doing a series on N.T. Wright, Surprised by Hope::Rethinking Heaven, the Resurrection, and the Mission of the Church. Scott is of the opinion that this book may well be one of Tom’s most significant books ever. According … Continue reading
Filed under Die Christelike Lewe
STUKKENDE MENSE IN ‘N STUKKENDE WÊRELD
Ons sou eerder nie oor die stukkende werklikheid waarin ons lewe wou praat nie, of as ons oor die stukkende werklikheid moet praat, kom ons praat oor die honger en die lyding en die swaarkry en die pyn en die … Continue reading
Filed under Christen tieners., Die Bybel, Die Christelike Lewe, Nagedink
OOR TWYFEL
Brian McClaren skryf: “When committed Christians want to talk about their doubts with me, I tell them this first: doubt is not always bad. In fact, sometimes doubt is absolutely essential. Doubt is like pain: it tells us that something … Continue reading
Filed under Die Christelike Lewe
TWEE DINGE
Twee dinge het gebeur. Ek moes gister vir ‘n paar ure langs my pa sit en sy hand vashou. Ek was op ‘n stadium seker dat hy dit nie gaan maak nie. Twee keer het hy diep asemgehaal en elke … Continue reading
Filed under Die Christelike Lewe
‘N GELOOF VIR ONS TYD
Hierdie is nie my eie nie. Ek sal op ‘n stadium erkenning gee aan die skrywer, maar nou is nie die regte tyd nie. Ek sou graag wou hoor wat julle hiervan dink. Baie gelowiges is beangs oor nuwerwetse filosofiese … Continue reading
Filed under Nagedink
‘N LIEFDE WAT GEEN MENS VERDIEN NIE
Dit gebeur meer kere as wat ek graag wil erken dat ek ongehoorsaam is. Ek doen iets wat ek baie goed weet die Here nie wil hê dat ek moet doen nie, of ek doen nie iets nie wat ek … Continue reading
Filed under Romeine