Maandelikse Argiewe: Oktober 2007

HOEKOM GELYKENISSE IN DIE BYBEL

Gelukkig is die Bybel nie net 66 boeke met stellings en waarhede en moeilik verstaanbare teologie nie. Gelukkig is daar verskillende literêre vorme waarmee God met ons praat. God praat met ons deur verhalende gebeur, stories, gedigte, profesieë, apokalips literatuur, ens. … Continue reading

4 Kommentaar

Filed under Basiese Bybelse Beginsels, Christen tieners., Die Christelike Lewe, Gelykenisse, Nagedink

ONS LEES BIETJIE BYBEL

Ek het persoonlike onderhoude gevoer met 89 kinders in my belydenisklas. Ek is dalk subjektief betrokke by die kinders omdat ek nou al ‘n hele rukkie met hulle aankom, maar ek het ‘n draad opgetel in my gesprekke met hulle. … Continue reading

7 Kommentaar

Filed under Christen tieners., Die Bybel, Die Christelike Lewe, Nagedink

JOHN SPONG (ongelukkig) IN SUID AFRIKA

Biskop John Spong is ‘n afgetrede biskop van die Anglikaanse Amerikaanse kerk. Hy besoek Suid Afrika op uitnodiging van die Nuwe Hervormings Netwerk. Een van die belangrike rolspelers in die Nuwe Hervormings Netwerk is Sakkie Spannenberg, wat bekend is by … Continue reading

8 Kommentaar

Filed under Nuwe Hervormers

BRING WEER DIE PASSIE TERUG

Ek kry hierdie vraag: Ons gemeente kom deur ‘n moeilike tyd. Hier is ‘n paar van ons wat voel dat ons die regte dinge doen, maar die opgewondenheid en passie en entoesiasme waarvoor ons as gemeente redelik onlangs nog bekend was, … Continue reading

5 Kommentaar

Filed under Die Christelike Lewe, Nagedink, Spirituality

KARAKTERVORMING NEEM TYD

Tieners en jongmense (Selfs volwassenes) het ‘n baie groot behoefte aan aanvaarding. Om deur ander aanvaar te word, moet mens gewoonlik een van die drie V’s hê: Voorkoms; Verstand; Vermoë. Dit wil sê mens mooi moet wees (Voorkoms) en baie punte … Continue reading

2 Kommentaar

Filed under Christen tieners., Die Bybel, Die Christelike Lewe, Nagedink, Spirituality

BAKENS VAN HOOP

Mens moet maar altyd weet dat die media in hulle beriggewing nooit alles sê nie. Ek lees in Vrydag 26 Oktober se Beeld dat Dr. Nelus Niemand die uittredende moderator van die NG Kerk se Hoëveldse Sinode gesê het dat … Continue reading

19 Kommentaar

Filed under Die Christelike Lewe

CHRISTENE SE nie-CHRISTELIKE LEEFSTYL

George Barna het onlangs bevind dat vandag se Christen tieners baie graag wil gesels oor wat reg en wat verkeerd is. met ander woorde die “Wat is sonde?” debat is skielik vir die tieners regtig belangrik. Ek hoop van harte … Continue reading

11 Kommentaar

Filed under Die Christelike Lewe

VRAE WAARMEE ONS WORSTEL

In ons gemeente is ons besig met die toerusting van 45 manne en vroue om in een tot een verhoudings mense te begelei om hulle tye van swaarkry en seerkry sinvol te deurleef met die hoop en vertroue dat die … Continue reading

11 Kommentaar

Filed under Die Christelike Lewe

WENNERS EN VERLOORDERS

“As iemand die eerste wil wees, moet hy die heel laaste en almal se dienaar wees.” ( Markus 9:35) Hierdie is een van die moeiliker beginsels in die Bybel om uit te leef. Kyk maar net hoe lekker was dit … Continue reading

7 Kommentaar

Filed under Basiese Bybelse Beginsels, Christen tieners., Die Christelike Lewe, Nagedink

DIE WAARDE VAN STILTE (II)

John Frye maak hierdie opmerkings:  “What is a spiritual discipline? It is simply a human activity that creates a space or setting for God to work. I do mean for God to work and work mightily. I now understand for example, … Continue reading

3 Kommentaar

Filed under Basiese Bybelse Beginsels, Die Christelike Lewe